mynaam Arc User

Activity

  • mynaam
    Thanks for sticking with us for a full year.
    May 2018
  • mynaam
    Thanks for sticking with us for 2 years.
    May 2018
  • djsuperfunx
    Ek refer na die command line entry : " -d3d11Enable 0 "
    August 2015
    • mynaam
      mynaam
      Ja jy kan dit net in die command line gedeelte van die options intik.
  • djsuperfunx
    Hey dude

    Gedink ek vra jou want eks ook 'n Bulls supporter ! Lol

    Die command line entry in jou laaste comment... Kan ek dit net so copy paste in die logon screen - options - command line entry ?

    Ek het safe login probeer en force verify asook Nvidia video drivers gepaste... Nie gewerk nie

    Wil net double check en jou metode gebruik vanmiddag agv dat ek nog werk en neverwinter run net op pc by huis...

    Dankie. Enige addisionele advies word waardeer!


    Jol jy nou sonner enige issues ?

    Dankie weereens. GROETE

    JP FOURIE (Kaapstad)

    In-game character : ARiX ( control wizard)

    ARiX@djsuperfunx
    August 2015
    • mynaam
      mynaam
      In die launcher is daar daar options(regs bo).

      daar is 'n command line onder aan. mes tik dit daar in.

      Ek het ook ervaar dat in my multi monitor envirment moet ek al my ander monitors disconnect (nie net af sit nie maar windows se ek is in single monitor enviroment) voor ek die game begin. Meskien help dit.

      As jy meer hulp nodig het laat weet asseblief